Nuwe vrystellings: 20 April 2015

Juanita-du-Plessis

Juanita du Plessis se nuwe liedjie is verlede week vrygestel. Foto: Juanita du Plessis se Facebookblad.

Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat die afgelope week vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

  1. “Lief vir jou”- Juanita du Plessis
  2. “Met jou klere aan”- Leah
  3. “Stop wag bly nog ‘n bietjie”- Brendan Peyper
  4. “Meer as genoeg”- Stadsboer
  5. “Dans in die reën”- Eben Wroegeman en Marné Groenewald
  6. “Altyd maar net jy”- Gerrie Pretorius

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.