Nuwe vrystellings: 20 Julie 2015

Francois-van-Coke-solo-320x480crop

Francois van Coke. Foto: Argief.

Hierdie sangers het almal nuwe liedjies wat binnekort op jou gunsteling radiostasie gehoor kan word en kom ook vir Maroela Media se Top 20 in aanmerking:

  1. “Behoort aan niemand nie”- Francois van Coke
  2. “Die man vir jou”- André Venter
  3. “Sê dit harder”- Jennifer Zamudio
  4. “Blomkind”- Stiaan Reynierse
  5. “Pêrel vir ‘n kroon”- Andriëtte
  6. “Ek verdien jou nie”- Elvis se Seun

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Johan 2 ·

Lekker Francios. Het julle 10jr reunie van FPK Vrydag baie geniet, jul moet ASB weer so maak!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.