Nuwe vrystellings 21 November 2014

Elvis BlueNadat daar verlede week ‘n “droogte” was wat nuwe vrystellings op die Afrikaanse musiektoneel betref, is daar vandeesweek vier wat ‘n kans het om Maroela Media se Top 20 te haal.

  1. Mooi- Elvis Blue (op foto)
  2. Sonder jou- Candy Benson
  3. Hiekies in Hartenbos- Snotkop
  4. Bietjie meer as soen- Anaïs

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae