Nuwe vrystellings: 21 September 2015

Carla-Oberholzer

Carla Oberholzer. Foto: Facebook.

Hier is ‘n paar nuwe liedjies wat onlangs beskikbaar gestel is:

  1. “Bietjie van jou liefde”- Wicus le Roux
  2. “Wat ʼn lekker lewe”- Michael Lindt
  3. “Jy los my alleen”- Carla Oberholzer
  4. “Goue seun”- Rudi Claase
  5. “Warm snare”- Die Ventertjies
  6. “Ware vriende”- Juanita du Plessis
  7. “Wat weet ek tog?”- Martin Bester

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Nelson ·

“jy los my alleen” wil beslis meer hoor van Carla Oberholzer!!

riani ·

Carla Oberholzer se“ jy los my alleen“ is op herhaal love dit

SueErasmus ·

Carla Oberholzer se vermoëe om fantastiese musiek te skryf is al klaar ‘n groot plesier maar haar nuwe liedjie “Jy los my alleen” maak haar die nuwe sangeres van Afrikaanse Musiek. Kan nie wag vir meer van haar musiek nie.

Petro Pretorius Centurion ·

Carla Oberholzer se nuwe liedjie, Jy Los My Alleen, gaan defnitief ‘n treffer wees, hou sommer baie daarvan dit is vol gevoel, heimwee en sommer baie lekker om na te luister. Sy is ‘n baie talentvolle persoon om self haar liedjies en musiek te skryf. Wens haar net die beste toe vir ‘n opwindende nuwe loopbaan en sien uit daarna om meer van haar musiek en sang te hoor. Baie trots op jou Carla.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.