Nuwe vrystellings: 22 Augustus 2014

Brief oor die seeHier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs tot radiostasies se speel- en/of trefferslyste toegetree het en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

Brief oor die see- Hercules en Jasmyn

Gebore om te lewe- Dewald Wasserfall

Superfritz- Vegas en Van Coke Kartel

Dans met my- Jack Parow en die Klipwerf-Orkes

Jy maak dit beter- Izaan

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.