Nuwe vrystellings: 22 Februarie 2016

Bok van Blerk. Foto: Facebook via Bok van Blerk

Bok van Blerk. Foto: Facebook via Bok van Blerk

Daantjie Dinamiet maak vandeesweek ʼn opsomming van die gewildste nuwe Afrikaanse treffers.

  1. “Trane van genade” – Dillon Lerm
  2. “Modder en bloed” – Bok van Blerk
  3. “Droomvrou” – Nicholis Louw
  4. “Jy slaan die wind in my seile” – 4 Werke
  5. “Enigste een vir my” – Nagskof
  6. “Jy is alles” – Elmé Jacobs

Kyk Martin Bester se musiekvideo vir die liedjie “Ou Spoor” wat laasweek onder nuwe vrystellings was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.