Nuwe vrystellings: 22 Junie 2015

Juan-Boucher

Juan Boucher. Foto: Facebook.

Hier is ‘n paar splinternuwe liedjies wat jy binnekort op jou gunsteling Afrikaanse radiostasie se speellys kan hoor:

  1. “Beter helfte”- Bobby van Jaarsveld
  2. “Duidelik soos daglig”- Anaïs
  3. “Spaceships”- Joe F
  4. “Disintegreer”- Juan Boucher
  5. “Ons”- Andries Vermeulen en Steve Hofmeyr

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.