Nuwe vrystellings: 23 Februarie 2015

Amor-Vittone-Sprei-my-vlerke

Amor Vittone se liedjie, Sprei my vlerke, is beslis ‘n nuwe vrystelling om dop te hou. Foto: Amor Vittone se Facebookblad.

Hier is ‘n aantal liedjies wat die afgelope week by die speellyste van radiostasies gevoeg is en wat ‘n kans het om die Maroela Media Top 20 te haal:

  1. My hartjie-Karlien van Jaarsveld
  2. Sprei my vlerke– Amor Vittone
  3. Met my hart– Johan C. Venter
  4. Heildronk– Albert de Wet
  5. Somerjare– Saarkie

 

Hier kan jy musiekvideo met die lirieke van Amor Vittone se Sprei my vlerke:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.