Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat die afgelope tyd vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.
- Wolraad Woltemade– Hennie Jacobs
- Jy maak ‘n kruis– Alexander
- Bosveldbloed– Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen
- ‘n Dag sonder jou– Glanz
- Haal weer asem– Wicus le Roux
Die musiekvideo van Alexander se nuwe liedjie, Jy maak ‘n kruis: