Nuwe vrystellings: 23 Maart 2015

Alexander-Droom

Alexander het onlangs sy nuwe album getiteld, Droom, vrygestel. Foto: Verskaf.

Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat die afgelope tyd vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.

  1. Wolraad Woltemade– Hennie Jacobs
  2. Jy maak ‘n kruis– Alexander
  3. Bosveldbloed– Gerhard Steyn en Richard van der Westhuizen
  4. ‘n Dag sonder jou– Glanz
  5. Haal weer asem– Wicus le Roux

Die musiekvideo van Alexander se nuwe liedjie, Jy maak ‘n kruis:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.