Nuwe vrystellings: 24 Augustus 2015

Die-Ventertjies

Die Ventertjies. Foto: Youtube.com

Hier is ‘n paar nuwe liedjies waarna jy kan luister:

  1. “Ek sal jou moet laat gaan”- Ray Dylan
  2. “Lentevrolikheid”- Die Ventertjies
  3. “Alles is beter”- Pieter Steyn
  4. “Volmaan”- Leah
  5. “Hou my vas”- Van Wyk Brand
  6. “80 jaar van nou”- Morné

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Magda ·

Die 2 mag maar musiek maak. Ek het hul vorige cd gewen en dis baie mooi. Moet die cd kry
Baie dankie julle vir die mooi musiek. Sterkte vir die toekoms

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.