Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs by sommige radiostasies se speel- en/of trefferslyste gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:
- Bring die storm- Nicholis Louw
- Dans op die tafels- Kurt Darren
- Soet en suur- Burgerd en Zita
- Onder die invloed- Johnny Sterns
- Dorings vir my ma- Manie Jackson
- Wie is jy?- Stephan Visagie