Nuwe vrystellings 24 Oktober 2014

Nicholis LouwHier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs by sommige radiostasies se speel- en/of trefferslyste gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

  1. Bring die storm- Nicholis Louw
  2. Dans op die tafels- Kurt Darren
  3. Soet en suur- Burgerd en Zita
  4. Onder die invloed- Johnny Sterns
  5. Dorings vir my ma- Manie Jackson
  6. Wie is jy?- Stephan Visagie

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.