Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat die afgelope week by die speel- en trefferslyste van sommige radiostasies gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:
Is duidelik- Emo Adams (op foto)
Als vir my- Carly Bailey
Al lê die berge nog so blou- Snotkop en Anders
Bloubergstrand- Desmond Wells
My alles jy- Simeon
Voetganger- Deon Meiring
Ek voorspel dat “My alles jy”van Simeon Hamman een van die date Nr een op jul treffersparade is!!