Nuwe vrystellings: 26 September 2014

Emo AdamsHier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat die afgelope week by die speel- en trefferslyste van sommige radiostasies gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

Is duidelik- Emo Adams (op foto)

Als vir my- Carly Bailey

Al lê die berge nog so blou- Snotkop en Anders

Bloubergstrand- Desmond Wells

My alles jy- Simeon

Voetganger- Deon Meiring

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

Hugo ·

Ek voorspel dat “My alles jy”van Simeon Hamman een van die date Nr een op jul treffersparade is!!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.