Nuwe vrystellings: 27 April 2015

Juba-se-Bosvarkjag

Foto: ‘n Skermskoot uit die musiekvideo van Juba se liedjie, Bosvarkjag.

Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat pas vrygestel is en in aanmerking kom vir die Maroela Media Top 20:

  1. “Bosvarkjag”- Juba
  2. “Ek sal by jou bly”- André Venter
  3. “Amsterdam”- Dewald Wasserfall
  4. “Soen my-glimlag”- Nadine
  5. “Storieman”- Bobby van Jaarsveld
  6. “Tong in die kies”- Nicholis Louw

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.