Nuwe vrystellings 28 November 2014

Marula BoomLiewer laat as nooit: hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat pas verskyn het en in aanmerking kom vir die Maroela Media Top 20:

  1. Beter helfte- Stephan Visagie
  2. Province- Marula Boom (op foto)
  3. Gebore om by jou te wees- Juan Boucher
  4. Welkom in my hart- Andriëtte
  5. Nou begin ons weer van voor- Nianell

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.