Nuwe vrystellings: 28 September 2015

jennifer-zamudio

Jennifer Zamudio. Argieffoto.

Hier is ‘n paar nuwe liedjies wat onlangs bekendgestel is en binnekort op verskeie radiostasies se speellyste gehoor sal kan word.

  1. “Ons trek Londen toe”- Jay en Lianie
  2. “Piekniek vir twee”- Roux en Christi Cloete
  3. “Jou liefde”- Anders
  4. “Hart en siel”- Jennifer Zamudio en Rudi Claase
  5. “Sonder liefde”- Carma
  6. “Langpad”- DZL
  7. “Die padda wou gaan opsit”- Klipwerf-Orkes

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.