Nuwe vrystellings: 29 Augustus 2014

JubaHier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs tot sekere radiostasis se speel- of trefferslyste toegevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.

1. Vat nou hierdie mens- Fredi Nest

2. Want dit reën- Gert Koevert

3. Ek glo- Jakkie Louw

4. As ek eendag ophou droom- Juba

5. Soen in die reën- D2

6. Dikkelicious- Snotkop

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.