Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs tot sekere radiostasis se speel- of trefferslyste toegevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.
1. Vat nou hierdie mens- Fredi Nest
2. Want dit reën- Gert Koevert
3. Ek glo- Jakkie Louw
4. As ek eendag ophou droom- Juba
5. Soen in die reën- D2
6. Dikkelicious- Snotkop