Nuwe vrystellings: 29 Februarie 2016

Charlize Berg se nuwe musiekvideo beloof iets besonders vir haar gehoor. Foto: Charlize Berg Facebookblad.

Charlize Berg. Foto: Facebook via Charlize Berg.

Daantjie Dinamiet maak vandeesweek ʼn opsomming van die gewildste nuwe vrystellings in Afrikaans.

  1. “Groot is jy” – Luna Paige
  2. “Braaf” – Charlize Berg
  3. “Sugar mammie” – Ampie
  4. “Rooiborsduif” – Chris Rain
  5. “Kalm voor die storm” – Juan Boucher

Kyk ook Amor Vittone se musiekvideo vir die liedjie “Te laat vir totsiens” hier.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Mtb ·

Amor aka drama queen en hierdie Charlize vrou gee my ‘n kramp. As daai liedjie op kyknet op kom van Charlize waar sy so “hailloO hailloO” (veronderstel om te wees “hallo, hallo”) verander ek vinnig die kanaal… Mal oor Ampie en Juan Boucher

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.