Nuwe vrystellings: 29 Junie 2015

Christia-Visser-Hollywood-in-my-huis

Christia Visser se weergawe van Baby Tjoklits is beslis die luister werd. Foto: Facebook.

Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat pas bekendgestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

  1. “Alles net oor jou”- Amor Vittone
  2. “Vir my is daar net jy”- Juandré Marais
  3. “458 Italia”- Eden
  4. “Al wat ek weet”- Elvis Blue
  5. “So hard geval”- Pieter Koen
  6. “Baby Tjoklits” – Christia Visser

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.