Nuwe vrystellings: 3 Augustus 2015

Irene-Louise-van-Wyk-met-Lugballon

Irene-Louise van Wyk. Foto: Facebook.

Die volgende sangers en groepe het almal nuwe snitte waarna jy kan luister:

  1. “Suikerbossie”- Kannie Warries-dansorkes
  2. “Rooikopkind”- Thys die Bosveldklong
  3. “Lugballon”- Irene-Louise van Wyk
  4. “Van toeka tot nou”- Jakkie Louw
  5. “As jy my kon verstaan”- Dana Winner

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.