Nuwe vrystellings: 30 November 2015

Kurt-Darren-2015

Kurt Darren. Foto: Verskaf.

Hier is ‘n paar nuwe liedjies wat onlangs vrygestel is:

  1. “My wens vir jou”- Kurt Darren
  2. “Janenetjie”- Kannie Warries-Dansorkes
  3. “Die perfekte een vir my”- Brendan Peyper
  4. “Wat maak ʼn boer?” – Carla Oberholzer
  5. “My radio”- Francois van Rensburg
  6. “Ek hoop jy dans”- Francois en Elizabeth Fourie
  7. “Elandsbaai”- Wynand en Cheree

Hier is ook ‘n nuwe musiekvideo van Charlize Berg:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.