Nuwe vrystellings: 31 Augustus 2015

Pierre-Rossouw

Pierre Rossouw. Foto: Facebook.

Hier is ‘n paar nuwe snitte wat onlangs bekendgestel is:

  1. “Staan op vir die Groen en Goud”-Eden
  2. “Tafelberg vir twee”- Brendan Peyper
  3. “Só het ek jou ma ontmoet”- Pierre Rossouw
  4. “Sal jy?”- Jorine Rich
  5. “Hierdie is ons land”- Adam en Herman Kleinhans

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.