Nuwe vrystellings 31 Oktober 2014

Armand HofmeyrHier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs by sommige radiostasies se speel-en trefferslyste gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.

  1. Lekkerlyf- Armand Hofmeyr (op foto)
  2. Ek hou van rugby- Dagbreek saam met Pierre Spies
  3. Mal in jou kop- Cordelia
  4. Gooi jou suiker op my- Dirk van der Westhuizen
  5. Veilig- Jack Parow en Janie Bay
  6. Malverlief- NRG

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.