Nuwe vrystellings: 4 Mei 2015

Ricus-Nel-op-Noot-vir-Noot

Ricus Nel het ook onlangs ‘n draai op die gewilde tv-program, Noot vir Noot, gemaak. Foto: Ricus Nel se Facebookblad.

Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat pas vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

  1. “Verlede liefde”- Samy
  2. “Dankie Don”- Ricus Nel
  3. “Wie is die vrou in jou arms vanaand?”- Irene-Louise van Wyk
  4. “Vingerafdrukke”- Deon Meiring
  5. “Ek sweer”- Twee

https://youtu.be/Eq9vAcOgHV4

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.