Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat pas vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:
- “Verlede liefde”- Samy
- “Dankie Don”- Ricus Nel
- “Wie is die vrou in jou arms vanaand?”- Irene-Louise van Wyk
- “Vingerafdrukke”- Deon Meiring
- “Ek sweer”- Twee
https://youtu.be/Eq9vAcOgHV4