Nuwe vrystellings: 5 Desember 2014

vergeet wat jy weet van liefde dewald wasserfallNoudat die jaar einde se kant toe staan, begin die nuwe vrystellings al hoe minder word, en hier is moontlik die laastes vir vanjaar wat ‘n kans het om Maroela Media se Top 20 te haal:

  1. So eensaam soos die son- Dewald Wasserfall (op foto)
  2. Servette- 1925 Band
  3. As die sweet hom tap- Mel Botes
  4. Sing in die reën- Rudi Claase en Charné Hugo.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.