Nuwe vrystellings: 5 Oktober 2015

Jannie-Moolman-en-Corlea-Botha

Jannie Moolman en Corlea Botha se jongste album “Alle paaie lei na Rome” word beslis aanbeveel. Foto: Facebook.

Hier is ‘n paar nuwe snitte wat onlangs beskikbaar gestel is:

  1. “Alle paaie lei na Rome”- Jannie Moolman en Corlea Botha
  2. “Jy speel ʼn game met my hart”- Irene-Louise van Wyk en Elvis se Seun
  3. “Wie bestuur nou my hart?”- Dirk van der Westhuizen en Heidi Pitout
  4. “Hoofletters”- Sorina
  5. “Tarzan en Jane”- Dewald Dippenaar

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.