Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat onlangs die speel- en trefferslyste van sommige radiostasies gehaal het en in aanemrking kom vir Maroela Media se Top 20:
- Waterval- Romanz (foto)
- Hoor hoe raas die stilte- Karlien van Jaarsveld
- Smag na jou- Len Muller
- Jou net liefhê- Armandt
- Kampala- Rooies
- Ek het jou gevind- Robyn K