Nuwe vrystellings 5 September 2014

RomanzHier is ‘n aantal nuwe snitte wat onlangs die speel- en trefferslyste van sommige radiostasies gehaal het en in aanemrking kom vir Maroela Media se Top 20:

  1. Waterval- Romanz (foto)
  2. Hoor hoe raas die stilte- Karlien van Jaarsveld
  3. Smag na jou- Len Muller
  4. Jou net liefhê- Armandt
  5. Kampala- Rooies
  6. Ek het jou gevind- Robyn K

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.