Nuwe vrystellings: 6 April 2015

Riaan-Grobler-se-duet-saam-met-Rinel-Day

Foto: Riaan Grobler se Facebook-blad.

Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat die afgelope week by die speel- en/of trefferslyste van radiostasies gevoeg is:

  1. Mi amoreRiaan Grobler en Rinel Day
  2. Jy’s ‘n uitklophou– Dewald Dippenaar
  3. Sal jy?– Stephan Visagie
  4. Boerseun– Jorine Rich
  5. Bloubergstrand– Desmond Wells

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.