Nuwe vrystellings: 6 Julie 2015

Suzanne-Vuurbestand

Foto: ‘n Skermskoot uit die video.

Hier is ‘n paar nuwe liedjies wat onlangs bekendgestel is en binnekort op radiostasies se speellyste gevoeg sal word:

  1. “My godin”- Jaycee Crause
  2. “Vuurbestand”- Suzanne
  3. “Ek kan jou nie keer”- NRG
  4. “Wat sy naam”- Jacques G
  5. “Breek die stilte”- Cordelia
  6. “Alles net oor jou”- Amor Vittone
  7. “Vingerafdrukke”- Deon Meiring

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.