Nuwe vrystellings: 7 Desember 2015

Brendan-Peyper

Brendan Peyper. Foto: Facebook.

Hier is ‘n paar nuwe snitte wat onlangs vrygestel is:

  1. “Warm girls en koue bier”- Ray Dylan
  2. “Die perfekte een vir my”- Brendan Peyper
  3. “Tot oneindig einde kry”- Andriëtte en André Venter
  4. “Plaasmeisie”- Man
  5. “Een keer”- Zandré
  6. “Iemand wat my hoor”- Riku Latti en die Karoo-sangers
  7. “Gebreekte glas”- Julius Walt

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Piet Pompies ·

Gister was ons groot wag verby met die bekenstelling van Len Schuster se nuwe fliek “Pay back the money” op DVD. Gedurende die wag tydperk moes ons verskeie geleenthede om ‘n “pirate” kopie van die straat af te koop weerstaan. Met groot afwagting en R150 armer het ons gesin gisteraand stelling voor die TV ingeneem om die movie te kyk. Ag nee wat, dit is een van Leon se swakste flieks ooit, swak storie lyn, baie min humor. Ek dink die program op DSTV genaamd GAGS het meer humor in 20 minute as hierdie hele fliek.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.