Nuwe vrystellings: 7 Maart 2016

Andriëtte-met-Pêrel-vir-n-kroon

Andriëtte se liedjie “Pêrel vir ‘n kroon” is nr. 10 in vandeesweek se Top 20. Foto: Facebook.

Hier is Daantjie Dinamiet se witwarm opsommings van die beste nuwe Afrikaanse vrystellings.

  1. “Dankie lief (100 maal)” – Etienne Steyn
  2. “Hier’s my hart” – Jeanine
  3. “Sal ons ooit weer kan slaap?” – Jay en Steve Hofmeyr
  4. “Mag hy” – Andriëtte
  5. “Vir die een wat geval het” – Len Muller en Joshua Na Die Reën

Kyk die musiekvideo vir Len Muller en Joshua Na Die Reën en liedjie “Vir die een wat geval het”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.