Nuwe vrystellings 7 November 2014

AndersDaar is vandeesweek net drie nuwe vrystellings; miskien omdat die jaar einde se kant toe staan en sommige platemaatskappye dalk tot die nuwe jaar wil wag voordat hulle nuwe musiek vir die radiostasies stuur. Hoe ook al, hier is drie wat ‘n kans het om Maroela Media se Top 20 te haal.

  1. Knysna- Anders (op foto)
  2. Dullstroom- Saarkie
  3. Wynand Nel- Blackie Swart

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.