Nuwe vrystellings: 7 September 2015

Leah. Foto: Coproductions.co.za

Leah. Foto: Coproductions.co.za

Hier is ‘n paar nuwe snitte waarna jy kan luister op jou gunsteling radiostasie of moontlik binnekort op die Top 20 kan sien:

  1. “Ek bely”- Leah
  2. “Môre kan maar kom”- Elvis Blue
  3. “Hier kom die somer”- Jak de Priester
  4. “Bok toyi-toyi”- kykNet-kunstenaars
  5. “Gister is verby”- Juanita du Plessis
  6. “Maskara”- Zurilda

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.