Nuwe vrystellings 8 Augustus 2014

Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat pas die speel-en/of trefferslyste van radiostasies gehaal het en in aanmerking kom vir die Maroela Media Top 20 wat steeds elke Maandag bekendgemaak sal word. Hierdie lys sal voortaan elke Vrydag bygewerk word.
1. Ligjare weg- Rinel Day (vanaf die album Dit staan in die sterre)
2. Kry jou ry- Lianie May (vanaf die album Naweeklyfie)
3. Weier- Riana Nel (vanaf die album Die regte tyd)
4. As jy hier is- Arno Jordaan (vanaf die album As jy hier is)
5. Kom ons staan saam- Ray Dylan (vanaf die album Treffer na treffer vol. 6)
6. Doedie- Vegas (vanaf die album Treffer na treffer vol. 6)
7. Man innie maan- Petro de Villiers (enkelsnit)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.