Nuwe vrystellings: 8 Februarie 2016

Amor Vittone se jongste album met een van die snitte "Alles net oor jou". Foto: Facebook.

Amor Vittone se jongste album met een van die snitte “Alles net oor jou”. Foto: Facebook.

Vandeesweek se nuwe vrystellings sluit goed aan by die liefdesmaand. Daantjie Dinamiet kyk dié week na die gewildste nuwe vrystellings in Afrikaanse musiek.

  1. “Toe staan die wêreld stil” – Juanita du Plessis
  2. “Vind jou pad” – DZL
  3. “Te laat vir tot siens” – Amor Vittone
  4. “Ek los die agterdeur oop” – Simeon Hamman
  5. “Bosveldliefde” – Rudi en Gerhard
  6. “Hoekom kyk jy so vir my?” – Candy Benson
  7. “Bou aan liefde” – Vaughan Gardiner

Kyk die musiekvideo vir Albert de Wet se liedjie “Bietjie van jou” wat laasweek deel van die nuwe vrystellings was.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

4 Kommentare

Deloris ·

duidelik het sy nie ‘n ander manier om te werk vir haar geld nie…. ek weier eenvoudig om ‘n CD te koop waar Amore op sing…

Daantjie Badenhorst ·

Al wat ek hierop wil sê. is; gaan luister na haar nuwe CD. Sy het hierdie keer saam met baie goeie liedjieskrywers gewerk, en hierdie CD is beslis haar beste een tot nog toe.

Frans ·

Sy is n pragtige sangeres, ek koop al haar musiek,moet nooit op hou sing Amor.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.