Nuwe vrystellings: 8 Junie 2015

Dewald-Gouws

Dewald Gouws. Foto: Facebook.

Daar is ‘n paar Afrikaanse kunstenaars wat onlangs nuwe liedjies vrygestel het, wat jy binnekort op jou gunsteling radiostasie se speellys kan hoor en selfs op Maroela Media se Top 20 kan sien:

  1. “Asemloos”- Liezel Pieters
  2. “Rock my Amadeus”- Snotkop
  3. “Tamboerynman”- Koos van der Merwe
  4. “Maak oop jou deur”- AJ van der Mescht
  5. “Maria”- Dewald Gouws

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Nicolette ·

Absoluut fantasties Dewald.Jy God gegewe talent kom in al jou liedjies voor, ek voel salwing as ek na jou musiek luister en dit doen wonders vir my siel.HOU AAN MET DIE GOEIE WERK

Freda Niemann ·

Denal, jou lied is pragtig. Het trane in my oe gekry.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.