Nuwe vrystellings: 9 Maart 2015

Snotkop

Snotkop se liedjie, ‘Hiekies in Hartenbos’, behoort binnekort ‘n draai te maak op treffer- en speellyste. Foto: Snotkop se Facebookblad.

Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs by die speel- en/of trefferslyste van radiostasies gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

1. Nuwe begin– Mwah!
2. Jy verf my wêreld rooi– Hannes van Tonder
3. Sak en pak– Fredi Nest
4. Glo– Hardus Hartzenberg
5. Prinses– Ricky Faber
6. Hiekies in Hartenbos– Snotkop
7. Te goed om waar te wees– PJ Cruz

 

Hier is die musiekvideo van Snotkop se liedjie, Hiekies in Hartenbos:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.