Nuwe vrystellings: 9 November 2015

Broers

‘n Skermskoot uit die musiekvideo van Broers.

Hier is ‘n paar snitte wat onlangs bekendgestel is:

  1. “Diep in my hart”- Broers
  2. “Bittersoet van liefde”- Andriëtte
  3. “Piekniek vir twee”- Twee
  4. “Ek en jy alleen in die somer”- Juan Boucher
  5. “Afrika-grond”- Adam Tas
  6. “Middernag-serenade”- Bobby van Jaarsveld

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.