O Boereplaas se woorde is deur C F Visser geskryf en deur Johannes Joubert getoonset. Die lied was een van Mimi Coertse se vroeë opnames wat ‘n groot treffer geword het. Alhoewel sy gedurende daardie tyd in Europa gewoon en gesing het, het sy met hierdie lied in die harte van talle plaaslike Afrikaners geklim. O Boereplaas het die top 10 gehaal in die tradisionele kategorie in die soeke na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.
[soundcloud url=”http://api.soundcloud.com/tracks/106635295″ params=”” width=” 100%” height=”166″ iframe=”true” /]