Om en om die braaivleisvuur- Jim Reeves

Verlede week was dit 50 jaar sedert Jim Reeves in ‘n vliegongeluk oorlede is. Hy het in 1963 in die rolprent Kimberley Jim gespeel en onder meer hierdie liedjie in dié rolprent gesing.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.