Onderweg met Jannie du Toit

PG du Plessis se teks vermeng humor met erns en regisseur Emma Bekker omskep die aanbieding in ’n kragtoer wat du Toit se statuur as meester van die kleinkuns herbevestig. “Du Toit hou die gehoor gemaklik in die palm van sy hand. Sover dit kabaret aangaan, is daar min Suid-Afrikaanse kunstenaars wat by hom kan kers vashou” – Anna-Retha Bouwer in Beeld

ONDERWEGTOER in die Kaap in samewerking met die NCPPDSA (National Council for persons with physical disabilities:

Woensdag 4 Julie: Worcester – Worcester Stadsaal 19h30 023-347-2002
Donderdag 5 Julie: Tygerberg – Bellville Civic Centre Theatre 18h30 021-555-2881
Vrydag 6 Julie: Wellington – Bôrdienghuisteater 20h00 082-812-1112
Saterdag 7 Julie: Saldanha – Slipway Restaurant 19h00 022-714-1702 / 083-235-8619
Sondag 8 Julie: Stellenbosch – Dorpstraatteater 13h30 021-889-9158
Maandag 9 Julie: Vredendal – Moedergemeente Kerksaal 19h00 027-213-5764
Dinsdag 10 Julie: Beaufort-Wes – Gamka Oos Blythstraat 18h00 vir 18h30 023-415-1650
Woensdag 11 Julie: George – George-Suid Kerksaal 18h30 vir 19h00 044-878-0063
Donderdag 12 Julie: Oudtshoorn – Langenhoven Gimnasium, Jan van Riebeeckstraat 18h30 vir 19h00 044-272-5678
Vrydag 13 Julie: Ceres – Ceresvallei Kerk 18h30 023-312-3935
Saterdag 14 Julie: Malmesbury – De Bron Klein Teater 19h00 022- 487-2000
Sondag 15 Julie: Vishoek – Civic Centre 18h00 AP Jones, Main Road : 072-542-6455

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.