Bles Bridges- Motorongeluk
Christa Steyn- Kanker
Cora-Marie- Kanker
Dwayne Venter (Raapie Knaapie van DJ Ossewa)- Motorongeluk
Fanie Fouche- Longontsteking
Gert Potgieter- Motorongeluk
Greta Jones- Selfmoord (so word daar beweer)
Gé Korsten- Selfmoord (so word daar beweer)
Irene van Wyk- Motorongeluk
Janita Claassen- Kanker
Johannes Kerkorrel- Selfmoord
Koos du Plessis- Motorongeluk
Leonore Veenemans- Motorongeluk
Louis van Rensburg- Longontsteking
Lucas Maree- Kanker
Ronny Belcher- Motorongeluk
Roy Bulkin- Kanker
Sias Reinecke- Hartaanval
Spence van Zyl (lid van die sangpaar Herbie en Spence)- Epileptiese aanval
Worsie Visser- Vliegongeluk
Zak van Niekerk- Motorongeluk
Zirk Berg- Selfmoord
Wat bedoel as jy by selfmoord sê: SO WORD DAAR BEWEER?
WIl jy sê Gé Korsten en Greta Jones is vermoor?
Gaan speel op die treinspoor, Daantjie. Nie een van hulle se lewensmaats sou hulle wou vermoor nie.
Almal weet albei het depressie gehad.
War=t dan van Zirk Bergh en Johannes Kerkorrel?
Ek het my antwoord in ‘n plasing elders op die kommentaarblad gegee. Ek het net nooit finaal bevestiging gekry dat Gé sy eie lewe genem het nie.
Askuus, ons ken die geval van Zirk Berg, maar ek kan aan geen rede dink waarom Greta en Gé se gevalle ‘beweerde selfmoord’ is nie.
Die rede hoekom ek na Gé en Greta se gevalle as “beweerde selfmoord” verwys het, is dat selfmoord ‘n uiters sensitiewe kwessie is; in Gé se geval het ek nooit finaal bevestiging gekry dat dit selfmoord was nie; met die berig van sy dood is daar bloot gesê dat die vroe anduidings was dat hy homself geskiet het.
Ronny Belcher is dood in ‘n motor-ongeluk. Gaan google dit Mnr Badenhorst. Net om te sien ek jok nie.