Op die radar: 1925 Band op die roete van Afrikaanse akoestiese musiek

1925 Band

Jeff, Réno en David-Lee Gericke van die 1925 Band. Foto: Verskaf.

David-Lee en Réno Gericke, twee lede van die groep 1925 Band, het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor dié orkes se musiek. Die drie Gericke-broers het in 2011 begin saamsing en is tans hard aan die werk aan ʼn tweede album. Bly ook ingeskakel want die onderhoud word met die groep se liedjie, “Gedig op jou arm” uitgespeel.

  • Besoek gerus die 1925 Band se webwerf of Facebook-blad vir meer inligting oor hulle volgende optredes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae