Op die radar: Blink toekoms wink vir jong musikant


Ashlinn Gray. Foto: Facebook.

Ashlinn Gray. Foto: Facebook.

Ashlinn Gray is slegs 18 jaar oud, maar het reeds ʼn hele paar treffers bekend gestel, insluitend haar nuwe enkelsnit Risking it all.

Maroela Media het met haar gesels oor hoe sy dit reggekry het om liedjies te skryf en op te neem terwyl sy nog op skool was. Ons wou ook by haar hoor wat haar raad aan jong mense is wat die musiekbedryf wil betree.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Elaine ·

Pragtige stem. Hou hierdie meisiekind dop. Sy gaan nog wereld bekend word.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.