Podcast: Play in new window

Cordelia gesels oor haar nuwe album ‘Breek die stilte’. Foto: Facebook
Dit is al ʼn hele paar jaar sedert haar debuutliedjie “Die beste” uitgereik is en nou het Cordelia onlangs haar nuwe album Breek die stilte uitgereik.
Maroela Media het met Cordelia gesels oor haar album en haar nominasie vir die Finesse Voelgoed-Doengoed vrou toekenning.